Home Finders Coastal | The Mandate Company
Modern oceanfront villa with infinity pool overlooking the sea

Your Journey, Our Expertise

Price rangeR 149 000 — R 12 995 000
Coastline

Testimonials

What our clients say

“Shawn ek wil net weereens vir jou baie dankie sê vir die uitstekende diens wat ons van jou ontvang het met die koop van ons huis. Jou betrokkenheid van die eerste dag tot na registrasie was absoluut buitengewoon. Ek het in my lewe al verskeie eiendomme gekoop en verkoop maar dit was die eerste keer dat ek sulke diens en betrokkenheid ervaar soos wat ek van jou af gekry het. Jy is beslis uitstekend in jou beroep. Ek sal jou verseker aanbeveel by enige voornemende verkoper of koper. Jy doen jou werk met trots en jou vriendelikheid is ook opmerklik. Baie dankie weereens. My gebed vir jou en jou gesin is dat die Here julle buitengewoon sal seën in jul beroep en ook in jul lewe. Groete. Fanie.”

Stefanus Daniel Van Huyssteen

— Shawn Du Bois